Op my ou antwoordmasjien: ‘Oppies, is Lategan oppies, ek wil...

’N SAGTE ANTWOORD KEER DIE GRIMMIGHEID AF

Op my ou antwoordmasjien: ‘Oppies, is Lategan oppies, ek wil gaan bergklim’

HERMAN LATEGAN het ’n ou boks agter uit ’n hangkas gehaal en oopgemaak. Hy het sy stowwerige antwoordmasjien uit die laat 80’s en vroeë 90’s ontdek. Dit het hom laat terugdink aan ’n eenvoudiger wêreld, ’n era van sorgelose optimisme.

TOE ek die Panasonic-antwoordmasjien uitgrawe en neersit, was dit meer as net sommer ’n hierjy lewelose toestel. Die verlede het met my kom praat. Stemme het na my toe teruggekom.

Daar staan dit toe soos ’n museumstuk, met twee kassette. ’n Oomblik van stilte asseblief, kassette is ook nou saliger.

Die een was vir jou boodskap om te sê jy kan nie nou die foon beantwoord nie, los asseblief ’n boodskap. Die tweede een was vir die persoon wat bel om een te los...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.