Sekspeste, suiplappe en swak fooitjies in ons restaurante

RUBRIEK

Sekspeste, suiplappe en swak fooitjies in ons restaurante

Sommige restaurantgangers mor graag oor kelners se swak diens, maar wat sê diegene aan die ontvangkant van ongepoetste gedrag? HERMAN LATEGAN lig die deksel op ’n smorgasbord vol maaiers.

TOE ek so 19 was, het ek as student deeltyds by ’n restaurant in Koningin Victoriastraat net oorkant die Kompanjiestuin in Kaapstad gewerk. Die Kaapse Tafel was naby die ou Hooggeregshof en die destydse NG Kerk-sinodesaal.

Die noenmaalklante was meestal besadigde dominees en regslui, die agtergrondmusiek Mimi Coertse of Gé Korsten. Mense het saggies oor borde bobotie of tamatiebredie gepraat.

Eendag sien ek ’n groot ou Jaguar buite parkeer. ’n Middeljarige man en ’n vrou kom binne en ek neem hulle na ’n tafel. Hulle lyk goed versorg; geld is duidelik nie ’n probleem nie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.