Gesondheid! As die staat se mediese dienste die slag werk

GESOND SOOS ’N VIS IN DIE WATER

Gesondheid! As die staat se mediese dienste die slag werk

HERMAN LATEGAN het slegs ’n hospitaalplan en gaan daarom al ’n dekade lank na 'n gemeenskapsentrum in Groenpunt as hy mediese sorg nodig het. Plekke soos dié het 'n reputasie vir swak diens, maar sy ervaring is heeltemal anders.

In die begin

Nadat ek weg is van 'n groot TV-stasie om op my vryskut-skryfwerk te fokus, was daar gevolge, soos my mediese fonds wat verval het.

Ek moes kies wat ek maandeliks kon betaal: 'n horde intekeninge op aanlyn koerante en tydskrifte wat ek vir my werk nodig het, of 'n mediese fonds. Teoreties kan 'n mens alles van belasting terugeis; die werklikheid is egter 'n hele artikel op sy eie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.