Vladimir Putin, psigopatiese wreedaard

MOORDENAAR IN DIE KREMLIN

Vladimir Putin, psigopatiese wreedaard

JULIANA COETZER krap kop oor die aard van 'n tiran wat nie skroom om tot 800 mense per dag te offer op die altaar van sy ego nie.

EK moet erken, om oor Putin en sy klandestiene werksaamhede te lees, is nie hoog op my agenda van tydverdrywe nie. Maar, toe Putin’s Prisoner (https://www.penguin.co.uk/books/459282/putins-prisoner-by-sweeney-aiden-aslin-and-john/9780857505293) op my skoot beland, was ek so gefassineer deur die onderwerp dat ek terstond die topverkoper Killer in the Kremlin (https://www.penguinrandomhouse.co.za/book/killer-kremlin/9781787636668) ook opgespoor en gelees het.

Die skrywer John Sweeney stuit vir niks nie en glo my, as jy alles lees wat hy al oor Putin geskryf het, sal jy wonder hoe ver Sweeney se toekoms voor hom strek. Ek sal nie sommer in ’n vliegtuig klim as ek hy is nie. Soos wat Yevgeny Prigozhin, die leier van die Wagner-gevegsgroep, sou kon getuig. Of die leier van die Russiese opposisie, Alexei Navalny, wat vergiftig en sonder rede in die tronk gegooi is.

Soos Bill Browder gesê het: “Russian stories never have happy endings.”..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.