SENSUS 2022
Het Johannesburg ophou groei, of is die syfers verkeerd?
Syfers van die 2022-sensus dui daarop dat Johannesburg agter raak by ander groot stede en nie meer vinnig groei nie. PHILIP HARRISON, ALISON TODES, DARLINGTON MUSHONGERA en GRAEME GOTZ vra: Staan Suid-Afrika se ekonomiese hartland voor 'n krisis?
SENSUS 2022
Het Johannesburg ophou groei, of is die syfers verkeerd?
Syfers van die 2022-sensus dui daarop dat Johannesburg agter raak by ander groot stede en nie meer vinnig groei nie. PHILIP HARRISON, ALISON TODES, DARLINGTON MUSHONGERA en GRAEME GOTZ vra: Staan Suid-Afrika se ekonomiese hartland voor 'n krisis?
Deel
DIE Suid-Afrikaanse sensus is 'n belangrike bron van inligting vir beleidmaking, beplanning en navorsing en daarom was daar groot afwagting op die Sensus 2022-bevindings, wat verlede week uitgereik is.
Dit bied insig in alles van huweliksyfers tot taalverspreiding. Maar as stedelike kenners en beplanningspraktisyns met dekades se belangstelling en ondervinding in die waarneming van die omvorming van post-apartheid-nedersettings, het ons veral belang gestel in wat Sensus 2022 skynbaar oor veranderinge in Suid-Afrika se groot dorpe en stede verklap.
Die eerste stel resultate (https://census.statssa.gov.za/assets/documents/2022/P03014_Census_2022_Statistical_Release.pdf) het 'n mengsel van verwagte en 'n paar verrassende bevindings opgelewer. Dit was veral die geval met Gauteng, die land se ekonomiese enjin, en sy hoofstad, Johannesburg (https://census.statssa.gov.za/assets/documents/2022/Provinces_at_a_Glance.pdf). ..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Kan Jozi gered word?
As SA ’n mens was, hoe sou hy/sy wees?
Gereed vir nóg 900 000 mense, Kapenaars?
Waarom die superrykes na Hermanus stroom
Die litteken op Kaapstad se mooi gesig
Deel
-
Deel