Stadig maar seker gly ons verder en verder agteruit

HARTSEER VERHAAL

Stadig maar seker gly ons verder en verder agteruit

Harde statistiek bevestig wat baie Suid-Afrikaners voel: Die land is besig om agteruit te gaan. Daar is hier en daar vooruitgang, maar daar is steeds meer slegte as goeie nuus. Dit kalwe weg aan ons vertroue en vreet aan ons maatskaplike weefsel, skryf CLAIRE BISSEKER.

DIE Buro vir Ekonomiese Navorsing se jaarlikse verslag, waarin die land se vooruitgang na sy ontwikkelingsdoelwitte getakseer word, is 'n hartseer verhaal: Suid-Afrika het in meer gebiede teruggesak as waarin dit die laaste paar jaar verbeter het. 

Van die agteruitgang, veral in gebiede soos handel, toerisme en gesondheidsorg, reflekteer duidelik die impak van die Covid-19-pandemie. Maar dit verduidelik nie die algemene terugsakking in persepsies van die effektiwiteit van die polisie, die gehalte van regering, en wet en orde nie. 

Een van die meer kommerwekkende bevindinge in die verslag is hoe die stand van sake die gevoel van eenheid onder Suid-Afrikaners wegkalwe. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.