Willem die Ongewone

ONDERHOUD

Willem die Ongewone

Willem Pretorius, skilder van gesogte olieverflandskappe, praat met MICHÈLE MEYER oor Rosendal, die Vrystaat, en sy lewe daar.

WILLEM zoom nie. Ek moet liewer bel. Sy stem, soos sy werke, is impakvol deurleef.  

“Ek weet nooit waar’s my foon nie. Partykeer hoor ek ’n tune speel. Ek vra die kinders wat lui so. Dan sê een: “Duh, Pappa, jou foon!’” Sy vrou, Linda, ma van hulle agt kinders, bestuur sy kommunikasie en sosiale media.

Onkonvensioneel..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.