Emilia se verfrissende somerdrankies

KOS

Emilia se verfrissende somerdrankies

EMILIA SMUTS skryf oor somerreise en drankies wat sy op ver plekke raakgedrink het om die hitte te besweer.

BAIE vroeg in die oggend, as die diep nag begin vlak word, begin die olyflysters deesdae deur die buurt roep.

Pragtige donkergroen fluite wat deur die oggendlug weerklink. Dit bly vir my een van die mooiste goed wat ’n mens se ore kan hoor, en as dié klanke jou wakker maak, is dit ’n seker teken dat die somerson in aantog is. 

Wat my laat terugdink aan gloeiwarm dae in die Klein-Karoo, aan somersweet in die tuin en ’n onlesbare dors, maar ook aan oneindige lang skemerkuiers, Kersfees en familiebyeenkomste. En verweef hiermee, ook aan heerlike somerreise en drankies wat ek op ver plekke raakgedrink het...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.