Emilia Smuts het in ’n Klein Karoo-familie grootgeraak wat smaaklike stories en geurige geregte ewe hoog ag, en geseënd is met kokke van Bybelse faam. Sy woon neffens die Berg in die Kaap, saam met drie waarderende smulpape, ’n windverwaaide hond en ’n weerbarstige tuin. Sy is ’n deurtrapte reseptesteler.
KOS
Pelgrimstog met ’n pastamasjien
Die storie van hierdie pastaresep met lentegroente en saffraanroom begin by die Italiaanse krygsgevangenes in Suid-Afrika gedurende die Tweede Wêreldoorlog, skryf EMILIA SMUTS.
Deel
MENS kan swaar aan die verlede dra. Min mense weet waar ons grootste krygsgevangenekamp in die Tweede Wêreldoorlog was. Dit was by Zonderwater buite Pretoria.
Hierdie kamp het ongeveer 90 000 Italiaanse krygsgevangenes gehuisves. Ongeveer 10 000 ongeletterde gevangenes is hier geleer lees en skryf en die toestande was so goed dat talle van hulle ná die oorlog aansoek gedoen het om te immigreer. Ongeveer 800 van hulle hét; en hulle het diep spore in Suid-Afrika kom trap. Edoardo Villa sou Suid-Afrika se beroemdste beeldhouer word.
Maar die krygsgevangenes is ook na elders in die land gestuur. Hulle het onder meer die Du Toitskloof- en Outeniqua-passe gebou...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Delana se brandnetel-risotto
Langverwagt se lemoenpoeding
Askies Aunt Mill, en dankie vir die stew
Só maak mens marmelade met ’n wavrag vrugte!
Tannie Huibrie se staatmaker-poeding
Deel
Deel
Volgende artikelEmilia Smuts
KosskrywerEmilia Smuts het in ’n Klein Karoo-familie grootgeraak wat smaaklike stories en geurige geregte ewe hoog ag, en geseënd is met kokke van Bybelse faam. Sy woon neffens die Berg in die Kaap, saam met drie waarderende smulpape, ’n windverwaaide hond en ’n weerbarstige tuin. Sy is ’n deurtrapte reseptesteler.