Vonds van die week

AGTERBLAD

Vonds van die week

Hier is items en idees wat jou lewe makliker of lekkerder kan maak.

  • 08 September 2023
  • Vrye Tyd
  • 2 min om te lees
  • artikel 22 van 29

Anneliese Burgess:

Mikrogroente is baie maklik om te kweek (maar skandelik duur om te koop). Dis nou nog makliker met hierdie groeiblokke van Livingseeds!

Jy plaas bloot twee van die groeiblokke in een van hulle mikrogroente-saadbakke, sprinkel jou voorkeursaad oor (ek is mal oor die Bulls Blood-beet en Russiese rooi krulkool) en 10 dae later het jy jou eie mikrogroente...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.