15 vrae aan Sanell Aggenbach

AGTERBLAD

15 vrae aan Sanell Aggenbach

Dié pro-aktiewe skilder, beeldhouer en drukwerkkunstenaar het al 16 solo-uitstallings gehou. Vegans het ’n punt, het sy vir LAUREEN ROSSOUW gesê.

1. Waarna luister jy wanneer jy werk?

Ek kan nie in stilte werk nie; daar is altyd ’n gedruis van BBC2, Cape Talk, podcasts of harde musiek. Op die oomblik kan ek The Louis Theroux Podcast aanbeveel, asook analitiese gesprekke met Nick Cave en Nile Rodgers, onder andere.

2. As jy nie ’n kunstenaar was nie, wat sou jy wou word?..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.