15 vrae aan Anneline Kriel

AGTERBLAD

15 vrae aan Anneline Kriel

ANNELINE KRIEL geniet die lewe in Mauritius saam met haar man, Peter Bacon. Sy praat met LAUREEN ROSSOUW terwyl hulle op hulle boot langs die kus van Turkye vakansie hou.

1. Hoe lyk ’n dag in Anneline Kriel se lewe?

Een van vyf honde word wakker en skud hom- of haarself so 04:30 se kant. Dan skud die ander vier honde hulleself ook om seker te maak almal is nou wakker! 'n Hond lê by my voetenent op die bed en ons word stadigaan wakker.

Peter gaan maak tee en ek gee ons honde hulle ontbyt. Ons is terug in die bed en kyk nuus op TV terwyl ons tee en beskuit geniet! Dan is dit tyd vir 'n stappie op die strand met die honde! Hulle geniet dit verskriklik en as dit hoogwater voor ons huis is, swem ek terwyl die honde op die strand speel. Daarna stort en regmaak vir die dag! Ek drink 'n heerlike glas lemoensap wat ons huishouer maak...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.