Vonds van die week

AGTERBLAD

Vonds van die week

Hier is items wat jou lewe makliker of lekkerder kan maak.

  • 01 September 2023
  • Vrye Tyd
  • 2 min om te lees
  • artikel 22 van 29

Laureen Rossouw:

Hierdie een is te goed om nie te deel nie. As iemand wat al jare terug maskara opgegee het omdat dit eenvoudig altyd my oë irriteer, kom ek op hierdie Japannese wonder af: Sensai 38 degrees.

Dit kom slegs met warm water af, word nie deur enige olies geaktiveer nie en klad nooit nie. Die prys hang af van die tipe borsel wat jy wil hê...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.