DIE Japannese is lief daarvoor om name aan prosesse te gee. Jidoka in Toyota-taal beteken iets soos “outomatisering met ’n menslikheidsfaktor”. Kaizen dui weer op ’n strewe om voortdurend te verbeter; kai is verandering en zen is, wel ...
Robert M. Pirsig se 1974-meesterstuk verduidelik dit oor 400 bladsye. Zen and the Art of Motorcycle Maintenance is, terloops, 121 keer voor publikasie afgekeur. In die eerste 121 dae ná publikasie is 60 000 eksemplare verkoop.
Italianers is die ene passie..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
MOTORS
La bella macchina, wragtag pragtig
Alfa Romeo’s word gebou vir bergpasse met die soort kurwes wat Sophia Loren beroemd gemaak het, vertel EGMONT SIPPEL.
Deel
DIE Japannese is lief daarvoor om name aan prosesse te gee. Jidoka in Toyota-taal beteken iets soos “outomatisering met ’n menslikheidsfaktor”. Kaizen dui weer op ’n strewe om voortdurend te verbeter; kai is verandering en zen is, wel ...
Robert M. Pirsig se 1974-meesterstuk verduidelik dit oor 400 bladsye. Zen and the Art of Motorcycle Maintenance is, terloops, 121 keer voor publikasie afgekeur. In die eerste 121 dae ná publikasie is 60 000 eksemplare verkoop.
Italianers is die ene passie..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Die Palisade-plan (oftewel die Potemkin-skuif)
In GP mik jy vir amper raak, nie amper mis
Golf: Die R met ’n X-faktor
Nog ’n titel vir Max?
Maksimum Max maak skoonskip
Deel
Deel
Volgende artikelEgmont Sippel
JoernalisEgmont Sippel is ’n motorjoernalis en lief vir katte en kuns. Hy bewonder Ali en Senna en is mal oor Beethoven, die Beatles en Raquel Welch.