Dubbel-suurlemoensous en lang vingers

KOS

Dubbel-suurlemoensous en lang vingers

ALETTA LINTVELT skryf hoe die ‘Saartjie'-reeks van hulle vrugtediewe gemaak het en 'n suurlemoensous waarvoor gesteelde vrugte nie sal deug nie.

DIS Heerlike Lente en my buurvrou se suurlemoenboom hang swaar van vrugte oor die draad.

Ek kan myself nie help om ’n kombuisstoel aan te dra en ’n paar van die yslike groot knewels af te knip nie. Iemand op Facebook praat my aan en sê om te vra kos niks nie. Mens steel nie.

Is dit vrugte steel? Ek voel die vrugte hang tegnies gesproke óór die muur. En ek sal nie kla as sy van my vyeboom se oes peusel wat weer oor haar kant hang nie. Enigiemand wat in elk geval by ’n ongeskonde vy kan uitkom voor die spreeus daarop toesak, verdién daai vy...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.