Aletta se fênsie pannekoek

KOS

Aletta se fênsie pannekoek

ALETTA LINTVELT maak pannekoek vir aandete, want dis onmoontlik om ongelukkig te wees met ’n hap van dié trooskos in jou mond.

EK wonder soms oor die moderne mens se amper obsessiewe gejaag na geluk.

Geluk het ’n eksterne kommoditeit geword waarop ons glo ons geregtig is. Ons skree: “Waar is my happy life?!” terwyl ons onvergenoegd deur ander se lewe op die internet blaai; wanneer ons in die kar sit op pad werk toe; wanneer die kap-hout-en-dra-water-kosmaaktaak ons saans in die gesig staar.

Dit voel vir my of geluk, net soos romantiese liefde, verhef en terselfdertyd tot eksterne blink hoogtepunte, groot gebare en bucket list-oomblikke gereduseer is...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.