My naam is Mareli en ek is ’n feesvlooi

TEATER

My naam is Mareli en ek is ’n feesvlooi

MARELI STOLP nooi jou om op die wa te klim en toe te laat dat dapper teatermakers jou vernuwe.

MY naam is Mareli Stolp en ek is 'n teaterverslaafde. 'n Feesvlooi. 'n Chroniese kunstefeester.

Elke keer as die ligte uitgedoof word, in die soms Arkties-koue, soms helvuurwarm saal (skoolsaal, kerksaal, soms-maar-selde teatersaal), ril my hele lyf van opwinding: Wat gaan gebeur … wat gaan nou met mý gebeur?

Ek sê dit gereeld: Baie teater word vir masochiste gemaak. Mense soos ek, wat wéét hierdie teater gaan jou seermaak, jou hart stukkend breek en jou siel oopbreek, jou laat voel soos jy nog nooit gevoel het nie en jou denkwêreld transformeer...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.