Sondaars in die Paradys

RUBRIEK

Sondaars in die Paradys

DOMINIQUE BOTHA, nuutste wenner van die Ingrid Jonker-debuutpoësieprys vir haar digbundel Donkerberg, skryf oor ’n aardse utopie in die Tirrheense See waar sondaars tevrede is.

EK is al dae lank hier en doen niks. Ek het myself laat gaan, soos Melodia sy perskeboord.

Die hitte slaan jou katswink en maak jou nutteloos in hierdie argipel vernoem na die god van wind, Aeolus, maar geteister deur Vulkanus, die god van benederykse vuur. 

Ek het my voorgeneem om te skryf, maar Sisilië is soos die Mona Lisa: Omdat te veel mense tegelykertyd na haar kyk, word sy onsigbaar. Dus lê ek maar in die bed in afwagting op die gode, oud en nuut...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.