SIT ek Sondagaand en kyk die eerste naweek se Europese sokker ná ’n afseisoen wat jaarliks langer voel as wat dit naastenby is.
Ek weet nooit of dit die sokker is wat ons in die ongeveer agt weke per jaar soveel mis as die kans om met jou vriende gek te skeer en die meestal gerusstellende gespreksonderwerp van die Engelse Premierliga nie.
Agtergrondsgegons in die Uber, die bar of barbierstoel...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
SPORT
Krom of te not, sokker is terug!
Geld wat stom is, maak Europese sokker krommer as wat krom kan wees, maar dankie desondanks vir die Premierliga, skryf LOUIS DE VILLIERS.
Deel
SIT ek Sondagaand en kyk die eerste naweek se Europese sokker ná ’n afseisoen wat jaarliks langer voel as wat dit naastenby is.
Ek weet nooit of dit die sokker is wat ons in die ongeveer agt weke per jaar soveel mis as die kans om met jou vriende gek te skeer en die meestal gerusstellende gespreksonderwerp van die Engelse Premierliga nie.
Agtergrondsgegons in die Uber, die bar of barbierstoel...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
The Good, Bad en Ugly van vrouesport
TV-sport uit ’n koorsige siekbed
Sweedse Seksfederasie en ander strontstories
Sokkerskolliery – die onsportiewe sport
Noem Stormers eerder Dassies of Bobbejane
Deel
Deel
Volgende artikelLouis de Villiers
JoernalisLouis de Villiers was 'n joernalis, maar oopplankantore en internet 2.0 het die man effens gebuckle.