Oor celebs en die vark in hulle verhale

MUSIEK

Oor celebs en die vark in hulle verhale

KERNEELS BREYTENBACH skryf oor twee ter siele helde wat die vark in hulle eie rampspoedige verhale was en een wat deur die groenoogmonster ingehaal is.

DAAR is altyd ’n vark in die verhaal. Wanneer ons celebs sterf, soek ons daai vark. Die booswig se verguising is ’n soort suiwering van ons eie demone. Die gelol is net dat die vark meer dikwels die celeb self is. 

Kom ons kyk na drie van die onlangs ter siele helde: Robbie Robertson, Sinéad O’Connor en Tony Bennett. By elk van hulle was daar ’n vark in die verhaal. Gelukkig nie dieselfde vark nie.

Sinéad O’Connor..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.