Barbara se Kranz vir Hans

KOS

Barbara se Kranz vir Hans

Toe die puntenerige 98-jarige Barbara haar vra om te help bak aan 'n Frankfurtse kroonkoek en 'n appeltert vir haar huisdokter, het EMILIA SMUTS geweet wat kom.

EK was aan die tuin maak in die rotstuin, oftewel aan die sukkel in die rotstuin. Dit was middeloggend en ek was warm en sweterig, in die gesig en elders. Ek het uit die hoek van my oog iets gesien en opgekyk. ’n Beplooide gesig met fletsblou oë het my aangekyk. Noukeurig, takserend, of sy iets gesoek het.

Ek het haar herken: Ek het haar al dikwels soggens agter haar kierie aan sien verbystap. Soggens so halfsewe se kant, as ek die voordeur oopmaak vir die oggendkoelte, dan het sy verbygestap; afgemete maar flink, klaarblyklik op pad iewers heen.

Ek het met ’n vuil hand die sweet van my voorkop afgevee en vriendelik dog ferm gevra waarna sy kyk...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.