Koffie in my stuurkajuit

BOERETROOS

Koffie in my stuurkajuit

Is dit nie snaaks waarna 'n mens verlang wanneer jou omgewing soos ’n rolprentstel voel nie? MICHÈLE MEYER se hart smelt oor ’n koppie koffie.

AS daar iets soos Weltschmerz is, is daar sweerlik ook Stadtschmerz, Dorfschmerz en so aan. Voorlaasweek het iets uit daai stamboom van seer my geslaan. Ek noem dit suburbseer. Moontlik het dit al ’n wyle lank my wese ingesypel, ek het bloot die erkenning daarvan negeer.

’n Bietjie uit die bloute, soos ’n spietkop wat doef opdoem op jou daaglikse roete, daar waar hy nie hoort nie, spring dié ding toe op my. Heel grendelperk heen glo ek dat ek die godverdomde vreemdhede behendig bestuur, meestal vlot in beheer van my emosionele bestendigheid.

Hanteer versigtig: giftig..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.