Blomtyd-padvat na Namakwaland

KOM ONS RY

Blomtyd-padvat na Namakwaland

Sy het nog altyd gedink blommekyk is 'n seniorsport, maar toe haar wederhelf kort ná die oopstel van provinsiale grense sê blommekyk, toe sê sy raait, wanneer ry ons. Uit Doringbaai skryf MICHÈLE MEYER dat die reën en die besoekers net betyds in Namakwaland aangekom het en dat die blomme vanjaar die geilste is in jare.

EK het nog altyd gedink dis ’n aftree-aktiwiteit, die hele gedoe rondom blommekyk, die busvragte uit oorde van oor die land heen begelei deur gidse en blomkenners uit die streek.

Drie dinge het die grendelperk my geleer. Mens sien op geen wyn neer nie, oftewel jy kyk nie ’n Tall Horse in die bek nie.

Die noodsaak van ligstrepies in hare word oorskat. Vaalhaarnooi is die nuwe Goldie Hawn...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.