Nie vir sensitiewe kykers

SKRIK OP DIE LYF JAAG

Nie vir sensitiewe kykers

Die akteur Ian McKellen het onlangs snellerwaarskuwings in ’n onderhoud in The Guardian as belaglik afgemaak. Ian McEwan, Booker-bekroonde romanskrywer, vertel in dieselfde koerant dat dit ’n vorm van massahisterie is om fiksie wat lesers aanstoot gee, te steriliseer.

EK onthou dit soos gister: die vinger van PW Botha wat swaaiend die volk verdoem het; die NG Kerk-dominees wat van hul verhewe preekstoele af verkondig het dat God liefde is, maar terselfdertyd swart en bruin mense uit hul kerke gehou het; die verbod op boeke soos Kennis van die aand deur André P. Brink, so ook die toneelstuk Selle ou storie deur Pieter-Dirk Uys. 

Dit was oral, 'n gevoel dat jy versmoor, versigtig moet wees om aanstoot te gee, jou woorde moet tel en jou gedagtes liefs vir jouself hou. Sommige mense sou sê daardie verstikkende atmosfeer is besig om homself te herhaal.

Die eerste noodtoestand is op 20 Julie 1985 afgekondig en dit was gedurende hierdie tye dat ek ironies genoeg teater en kuns gesien het wat my wêreldbeskouings verruim het...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.