Die weg na gesondheid is met dagga geplavei

DIE MENSE SE MEDISYNE

Die weg na gesondheid is met dagga geplavei

Medisinale cannabis kan dalk die grense tussen Westerse en tradisionele medisyne vervaag, ten koste van Groot Farma, skryf GUY OLIVER.

DAGGA (cannabis), wat lank beskou is as 'n “gateway drug", word nou blykbaar toenemend voorgeskryf as 'n “exit drug" vir mense wat aan farmaseutiese middels verslaaf geraak het wat verband hou met chroniese pyn, angs en slapeloosheid. Miljoene Suid-Afrikaners gebruik dié middels elke dag en dit het 'n mark geskep wat biljoene werd is.

Dis nou al vyf jaar sedert die Konstitusionele Hof die regering 'n sperdatum gegee het om (binne twee jaar) die  wette op die verbod van dagga aan te pas. Intussen bly die plant se talle mediese toepassings onbenut.

Algemeen voorgeskrewe medikasie wat jy in 'n apteek kan koop, is “hoogs verslawend”, sê dr. Anton van Rensburg, 'n allopatiese (Westerse) geneesheer. Dié dokter van Midrand gebruik nou al drie jaar lank medisinale cannabis om verslaafdes van farmaseutiese middels te speen en terselfdertyd iets omtrent hul siektes en klagtes te doen. ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.