WEES bedag. Wees bevrees. Die oere lewenskettingwerk van sterrestof tot chromosoomsamesmelting, oor alle eeue heen, het dit vir ewig só bewerkstellig dat elke familie minstens een Dramakween kry, diep in die mieks.
Dit slaan ver deur alle generasies terug reg tot by Eva wat sampioene geëet en toe slange gehoor gesels het. Of sy het gerook van die boom van kennis van goed en van kwaad en daai dinge bly mos murgdiep oor in die bloedgroep van elke ontembare gesin. Die tydlose algebra van x en y.
Daardie wiskunde bly vir altyd vlekke wat soos beet op damas op die gesinstafelkleed nooit uitwas nie, en die komplekse drama-DNS skitter gewoonlik gevaarpienk in die wese van die teatrale slagoffer: Die Familie se Dramakween...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
RUBRIEK
Dramakween in ons midde
Wees bedag, wees bevrees. Die krisis kan die kween in jou familie wees, waarsku JAN WOLMARANS.
Deel
WEES bedag. Wees bevrees. Die oere lewenskettingwerk van sterrestof tot chromosoomsamesmelting, oor alle eeue heen, het dit vir ewig só bewerkstellig dat elke familie minstens een Dramakween kry, diep in die mieks.
Dit slaan ver deur alle generasies terug reg tot by Eva wat sampioene geëet en toe slange gehoor gesels het. Of sy het gerook van die boom van kennis van goed en van kwaad en daai dinge bly mos murgdiep oor in die bloedgroep van elke ontembare gesin. Die tydlose algebra van x en y.
Daardie wiskunde bly vir altyd vlekke wat soos beet op damas op die gesinstafelkleed nooit uitwas nie, en die komplekse drama-DNS skitter gewoonlik gevaarpienk in die wese van die teatrale slagoffer: Die Familie se Dramakween...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Sussa Terrorissa Wolmarans
Samesyn as jy nie meer jagsjonk is
Oupa en seun skuil onder ’n koelteboom
Janneman en die liederlike Lieder-abend
Nuwejaar hoort in Skeptember
Deel
-
Deel
Jan Wolmarans
BydraerJan Barend Wolmarans boer op Tulbagh met sketse en prente. Hy leef van brood, wyn, olywe, hondeliefde en geloof in die mooi van die verkeerde lewe.