Huis Brüms

ONDERHOUD

Huis Brüms

Die bekroonde aktrise Brümilda van Rensburg deel haar lewensuitkyk met MICHÈLE MEYER en wys haar hartsplek in Johannesburg.

DAAR is iets onthutsend broos aan die saggebreide skaapvel op haar gastetoilet se vloer. Daardie skemerige stem. “Dit was my pa se Dorperskaap, daai. Kyk daai foto van hom met een, nog op ons plaas.”

Huisvas

Boeregasvryheid, wat jou laat voel jou koms is verwag. Brüms se eetkamertafel is fleurig gedek. “Luister, ek’s deur die ganse tuin … die’s die énigste wat nou blom!” Twee aronskelke in ’n vaas. Laventeltakkies versier ons borde...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.