Goedkoopste superkos op die planeet

KOS

Goedkoopste superkos op die planeet

ALETTA LINTVELT skryf oor die nederige boon as 'n maaltyd.

EK het so pas ’n meem aan ’n paar van my naaste vriende gestuur. Dit lui: “Om energie te hê is my gunsteling-herinnering aan my kindertyd.” Ons het medelye; in ’n kultuur wat steeds die kultus van produktiwiteit aanbid, lei die behoefte aan rus byna altyd tot ’n gevoel van wat is fout met my en hoe stel ek dit reg.

Iemand bieg sy voel soort van skuldig dat sy nog nie haar weg na die toppunt van welstand gebiokraak het nie.

Selfde, suster. Selfde...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.