Aletta se gatskop-krulkool

KOS

Aletta se gatskop-krulkool

Aletta Lintvelt bedink 'n resep om haar twee kante te versoen – die een wat die inkopies doen en die ander een wat moet kook en eet.

EK wens eerlikwaar ek was die persoon by die huis wat ek skynbaar glo ek is wanneer ek Saterdagoggende my mandjie by die plaaswinkel volpak.

Ek: “Mmmm, hierdie krulkool lyk hemels! So kleurryk, is dit nie?” Persoon wat by die plaaswinkel werk: “Ja, dit is net vanoggend geoes. Dis organies.”

Ek hou my bruin papiersak, tot barstens toe vol loofblare van diep gloeiende groen krulkool, deugsaam vas. 'n Klein stralekrans bo my kop, 'n salige glimlag op my gesig en in my oë die opwinding van 'n dobbelaar wat seker is die volgende ronde gaan die boerpot oplewer...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.