Meer kuns vir minder

TRENDS

Meer kuns vir minder

PIETER VAN DER LUGT beveel aanlyn vondste aan waar jy kan lees, hoor, sien en luister sonder dat jou begroting inplof.

DIE geërfde versamelde werke van Charles Dickens staan ’n rak vol. Dis in stemmige groen hardeband met prentjies en ’n goue lintjie vir ’n boekmerk. Daar is 36 volumes, meer as 18 000 bladsye, en die stel weeg omtrent 15 kg.

Die elektroniese weergawe is 53 MB groot. 

Die ondraaglike ligtheid van e-boeke. ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.