TERWYL die Engelsman in “Die Engelsman se Graf” in die skreiende son onder sy Keltiese kruis lê en bak en luister hoe die motors op die Pakhuispas verby hom jaag, wonder ek wat sy gunsteling-drankie was.
Was dit dalk jenewer?
Nie dat die Engelsman nie 'n naam gehad het nie. Inteendeel. Graham Vinicombe Winchester Clowes (1881-1901) was nie sommer enige Engelsman nie. Sy DNS het tot 'n gesiene en ryk familie in Hertfordshire, Engeland, behoort...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
RUBRIEK
Duskant die Brandewynrivier
HEINZ MÖDLER vertel die storie van die Engelsman en C. Louis Leipoldt, wie se grafte ’n hanetree van mekaar is.
Deel
TERWYL die Engelsman in “Die Engelsman se Graf” in die skreiende son onder sy Keltiese kruis lê en bak en luister hoe die motors op die Pakhuispas verby hom jaag, wonder ek wat sy gunsteling-drankie was.
Was dit dalk jenewer?
Nie dat die Engelsman nie 'n naam gehad het nie. Inteendeel. Graham Vinicombe Winchester Clowes (1881-1901) was nie sommer enige Engelsman nie. Sy DNS het tot 'n gesiene en ryk familie in Hertfordshire, Engeland, behoort...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Jaloesie laat groot skryfkoppe stamp
Cordon bleu is dood, lank lewe cordon bleu!
15 vrae aan Kabous Meiring
Eeufeesviering van ’n woordman
Eksperimenteer weer met wildevoëlvleis
Deel
-
Deel
Heinz Mödler
RubriekskrywerHeinz Mödler is ’n mediese spesialis van Kaapstad. Hy is ’n gereelde rubriekskrywer vir verskeie nasionale koerante. Sy jongste boek, Stetoskoop, het in 2022 verskyn.