Vonds van die week

AGTERBLAD

Vonds van die week

Hier is goeters wat jou lewe makliker of lekkerder kan maak.

  • 06 Oktober 2023
  • Vrye Tyd
  • 2 min om te lees
  • artikel 20 van 27

Ilse Bigalke:

Roald Dahl-aanhangers het iets om na uit te sien met die uitreiking die afgelope week op Netflix van vier verwerkings van sommige van sy kortverhale deur die gevierde rolprentvervaardiger Wes Anderson.

The Wonderful Story of Henry Sugar (https://www.netflix.com/za/title/81388090) (39 minute), met onder andere Ralph Fiennes en Ben Kingsley, is eerste uitgereik en is 'n vermaaklike verwerking van Dahl se kortverhaal oor 'n ryk man wat hoor van 'n ghoeroe wat sonder sy oë kan sien. Hy wil die vaardigheid bemeester om deur speelkaarte te kan sien en by die dobbeltafel te wen. Die oorspronklike verhaal is gegrond op die lewe van die Pakistanse mistikus Kuda Bux, wat beweer het hy kon sonder sy oë sien. ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.