SALIG is dié wat vreemdelinge in hul poort verwelkom. Kakamas se mense het grootliks oop poorte en wye harte. Dalk is dit die weidse gewelf bo hulle. Smaltblou dae en sterlignagte skep ooptes in die gees.
Met hanepootse natrossies
Sommer nog met die uitpak en meegevoer deur die sinvolle uitleg en kreatiewe aanwending van ruimte, merk ons die landheer se ferme tred in ons flêtjie se rigting. Die man dra ’n ghoema van ’n oop, plat boks voor hom. Sy stap laat min te twyfel: ’n geskenk is op pad...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.