Net ’n leë bottel bier (of drie)

ONRUS IN DIE BELOOFDE LAND

Net ’n leë bottel bier (of drie)

TINUS HORN was onlangs desperaat opsoek na antwoorde, spesifiek oor koning Saul.

EEN van twee goed kan gebeur as jy sekere oergeskrifte noukeurig bestudeer: Jy kan jou lewe daarvolgens rig, of jy kan uitroep: “Oi!" en drie bottels bier tegelyk probeer drink.

Vat nou maar die verhaal van Saul, die eerste koning van ’n verenigde Israel. Die feit dat ek verlede week daar gaan snuffel het, sal seker ’n paar mense verbaas. Dis nou die wat weet ek het nie ’n siel nie, en ek gaan dood bly ná my afsterwe.

My ma was in 1979, toe ek 16 was, bitterlik omgekrap toe sy dit hoor. Hoe durf ek nie ’n siel hê nie, wou sy weet. Sy het ’n familiereünie vir die hiernamaals beplan, en kyk nou...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.