En ruik jy kampkos en kambro ...?

TENTVAKANSIES EN VERVELING

En ruik jy kampkos en kambro ...?

DEBORAH STEINMAIR het eens gereeld uitgekamp, min of meer gewilliglik. Daardie verveling wat sy as kind omgewens het, daarvoor wens sy nou: een dag onder die genadelose son.

EN nou? Ek het “ennui” nageslaan:

a feeling of listlessness and dissatisfaction arising from a lack of occupation or excitement.

Vir my, as ek reg onthou, was dit eerder ’n transagtige staat wat grens aan aangenaam – verveling was my vriend as kind. Min het ek geweet daar sou so min daarvan in my latere lewe wees. Dat die tempo so roekeloos sou versnel...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.