Op die punt waar kerk en staat mekaar kan vind

BY ’N KRUISPAD

Op die punt waar kerk en staat mekaar kan vind

In die apartheidsjare het die ou hoofstroomkerke soos die NG Kerk ’n sê in die landspolitiek gehad. IGNATIUS SWART en CAS WEPENER het gaan kyk hoe dinge verander het.

  • 20 Oktober 2023
  • Mense & Kultuur
  • 10 min om te lees
  • artikel 14 van 30
  • Ignatius Swart & Cas Wepener

Die belangrikheid van historiese konteks

WAT is kerke se politieke relevansie vir Suid-Afrika vandag? Hierdie vraag moet vanuit ’n ingeligte historiese perspektief beskou word.

Die regerende party, die ANC, het ’n lang geskiedenis van ’n noue verhouding met die land se kerke. Die Christelike geloof is sedert die stigting van dié voormalige vryheidsbeweging belangrik vir die ANC se waardes en gebruike, skryf David Jeffery-Scwikkard, ’n navorser aan die King’s College London, vroeër vanjaar in 'n artikel in The Conversation (https://theconversation.com/god-and-politics-in-south-africa-the-ruling-ancs-winning-strategy-198902). In 1949 het die ANC byvoorbeeld ’n jaarlikse dag van gebed ingestel om “Christ who is the Champion of Freedom” te onthou...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.