EK het twee boeke gelees wat een ding gemeen het: Albei handel oor die emosionele slagveld van adolessensie. Êrens tussen kind en volwassene moet jong mense ongekarteerde waters navigeer en hulleself laat geld, sonder om in boeliegedrag te verval of slagoffers te word. Dit alles te midde van te veel tyd op hande, uiterste verveling en gefrustreerde opstandigheid teen reëls wat nie sin maak nie.
Die eerste is deur Eliza Clark, wat vanjaar deur die tydskrif Granta benoem is as Beste van die Jong Britse Romansiers. Dis haar tweede boek; haar eerste, Boy Parts, is in 2020 uitgegee en was Blackwell’s Fiction se Boek van die Jaar.
Haar stem is letterkundig en sy het die trefseker aanvoeling van ’n meesterstoriewewer. Dis ’n dik boek wat ek blitsig verslind het. Aan die begin van die boek is dit ’n dekade sedert die afgryslike moord op ’n skoolmeisie in ’n kusdorpie, Crow-on-Sea. Sy is deur drie van haar klasmaats in ’n strandhut toegesluit en verbrand...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
HORMONE EN HORROR
Moorddadige tieners en internet-fandoms
DEBORAH STEINMAIR vertel van twee boeke oor tieners wat moor en toor uit die pen van onderskeidelik Eliza Clark en Jo Nesbo.
Deel
EK het twee boeke gelees wat een ding gemeen het: Albei handel oor die emosionele slagveld van adolessensie. Êrens tussen kind en volwassene moet jong mense ongekarteerde waters navigeer en hulleself laat geld, sonder om in boeliegedrag te verval of slagoffers te word. Dit alles te midde van te veel tyd op hande, uiterste verveling en gefrustreerde opstandigheid teen reëls wat nie sin maak nie.
Die eerste is deur Eliza Clark, wat vanjaar deur die tydskrif Granta benoem is as Beste van die Jong Britse Romansiers. Dis haar tweede boek; haar eerste, Boy Parts, is in 2020 uitgegee en was Blackwell’s Fiction se Boek van die Jaar.
Haar stem is letterkundig en sy het die trefseker aanvoeling van ’n meesterstoriewewer. Dis ’n dik boek wat ek blitsig verslind het. Aan die begin van die boek is dit ’n dekade sedert die afgryslike moord op ’n skoolmeisie in ’n kusdorpie, Crow-on-Sea. Sy is deur drie van haar klasmaats in ’n strandhut toegesluit en verbrand...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Bonnacasina Botha se ink en ander boeiers
In die merg van ons Gebeente
Vasvatter-vroue met groot voete
Hart en horries
Miskien moet ek gelukkiger lyk
Deel
-
Deel
Deborah Steinmair
BoekeredakteurDeborah Steinmair is ’n bekroonde skrywer en onversadigbare leser. Sy was al twee keer die Rapport-kykNET-boekresensent van die jaar.