Bonnacasina Botha se ink en ander boeiers

SNEEUKEGELS

Bonnacasina Botha se ink en ander boeiers

Soveel boeke is daar op aarde. DEBORAH STEINMAIR bied vandag 'n vinnige deurloop van vier vreugdes aan: van Nataniël se eiesoortige humor tot ’n krimi wat jou uit die slaap sal hou en ’n hofdrama wat jou bloots ry soos ’n nagmerrie.

Betowerende stories

Kom ons begin by die plaaslike: Dit staan weer einde van die jaar se kant toe en een van die vreugdes van die najaar is Nataniël se jaarlikse kortverhaalbundel by Human & Rousseau.

Hy gebruik sketse uit sy vertonings en stories uit sy woelige kop en van een ding kan jy hom nooit beskuldig nie: dat hy jou verveel...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.