Glo dit of nie, die Christendom groei, ook in SA

SPESIALE VERSLAG

Glo dit of nie, die Christendom groei, ook in SA

Hoe lyk die Suid-Afrikaanse kerklike landskap in 2023? In hierdie eerste aflewering van 'n spesiale verslag neem CAS WEPENER en IGNATIUS SWART die psige van Christelike kerke in oënskou.

  • 29 September 2023
  • Vrye Denker
  • 11 min om te lees
  • artikel 13 van 29
  • Cas Wepener en Ignatius Swart

SLANG-ETENDE, Doom-spuitende, twakprekende Christelike kerke is deesdae veel meer in die nuus, veral in poniekoerante, as die ou sogenaamde hoofstroomkerke. Mense maak egter dikwels die klassieke denkfout van veralgemening oor sekere kerke en etiketteer nuwe denominasies.

Die dae van oorheersing deur onder meer die Nederduitse Gereformeerde (NG) Kerk is verby. Ja, hulle kerkgeboue met hulle torings staan nog in Arcadia en Hillbrow en Observatory en oral op die platteland, maar daardie torings is lankal nie meer die bakens wat aantoon waar die township nié geleë is nie.

Deesdae aanbid die Redeemed Christian Church of God wat uit Nigerië afkomstig is; die Church of Pentecost en Lighthouse Chapel International uit Ghana, en ons Amerikaans- en Australies-gebore en Suid-Afrikaans-gedoopte charismatiese en Pentekostalistiese (Pinkster-) kerke dikwels in daardie einste geboue...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.