Israel: Wie sê genoeg is genoeg?

DIE PRYS VAN OORLOG

Israel: Wie sê genoeg is genoeg?

Hoeveel Palestynse burgers moet sterf voordat Israel die geweld beëindig? vra ISMAIL LAGARDIEN.

TOE ek oor die skryf van hierdie artikel gaan sit en dink, het ’n woord vanuit die diep, donker skuilplekke in my brein by my gedagtes ingekruip – “trapsoetjies”.

Ek het ’n spesmaas gehad dit is die Afrikaanse woord vir “chameleon”, maar het in die vorm van ’n werkwoord daaraan gedink – om soetjies te trap. Of versigtig te loop.

Net kortliks: Daar is woorde in Afrikaans wat net nie goed genoeg in Engels werk nie. Ek het onlangs ’n voormalige vennoot as “beeldskoon” beskryf. Rêrig, “beautiful” is net nie goed genoeg nie. Maar laat ek eerder op ernstiger dinge fokus, en soetjies trap .....

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.