Gaza/Israel: Hoe navigeer ons die morele dilemmas?

BESKAWING EN BARBARISME

Gaza/Israel: Hoe navigeer ons die morele dilemmas?

Die wêreld wroeg met die morele dilemmas rondom die bloedbad in Gaza en Israel: met die reg van ’n staat om homself te beskerm en die reg van mense om vir hulle vryheid te veg; met die verskil in moordwapens: gewere in die hande van mense, of bomme wat uit ’n vliegtuig val. Met proporsionaliteit. Met burgerlike sterftes en verhongering as wapen. Deur MAX DU PREEZ.

NET vir perspektief, om mee te begin: Minstens 6 600 Palestyne is in die eerste 12 dae van Israel se bombardering van Gaza dood. Gaza se bevolking staan op 2,2 miljoen, Israel s’n op 9,4 miljoen. Die Gaza-dodetal is dus die ekwivalent van sowat 28 000 Israeli’s, betreffende die impak op die gemeenskap. Of 186 000 Suid-Afrikaners, of meer as 900 000 Amerikaners.

Watter skokgolwe sou daar deur ons land en vasteland gegaan het as 186 000 mense in 12 dae hier doodgemaak is?

In die 20 maande van Rusland se oorlog in Oekraïne is net meer as 9 000 burgerlikes dood...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.