Medemenslikheid is ’n skaars ding in Israel en Gaza

ROOKMIS VAN OORLOG

Medemenslikheid is ’n skaars ding in Israel en Gaza

MAX DU PREEZ vertel van die terroris wat eerste minister geword het, en wonder of ’n moordenaar met ’n geweer enigsins meer immoreel is as ’n moordenaar wat bomme uit ’n vliegtuig laat val.

O, die teenstrydighede, die onkunde, die bevooroordeeldheid, die rookmis van oorlog wat die realiteit verdoesel. Dit is waarskynlik meer waar van die konflik tussen Israel en die Palestyne as met enige ander resente oorlog.

Die rusies op sosiale en hoofstroom-media tussen ondersteuners van Israel en die Palestyne woed woes reg oor die wêreld. Dit is meestal wit en swart, met min grys tussenin. En intussen is byna 3 000 mense al dood.

Dalk gaan die verskrikking in Gaza en Israel die mensdom help om die oeroue konflik in die ou Palestina beter te verstaan. Dalk is dit goed dat gewone mense dieper nadink oor goed en kwaad, oor menseregte en oor internasionale reg...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.