’n Progressiewe Jood se dubbele verontwaardiging

RAAK ERNSTIG OOR VREDE

’n Progressiewe Jood se dubbele verontwaardiging

As 'n Jood sukkel JONATHAN ROSENTHAL, Afrika-redakteur van The Economist, om sy emosies oor die gebeure in Israel te verwoord. En hy is woedend ...

  • 13 Oktober 2023
  • Vrye Denker
  • 5 min om te lees
  • artikel 6 van 29
  • Jonathan Rosenthal

EK sukkel om die komplekse emosies te verwoord wat ek sedert Saterdagoggend ervaar as ’n Jood, ’n liberalis/progressiewe, iemand wat glo dat Palestyne en Jode ’n reg het op ’n tuisland, veiligheid en waardigheid.

Eerstens voel ek nog steeds siek van bekommernis. Ek het familie en vriende in Israel. Sommige was in gemeenskappe naby dié wat aangeval is. Ander het kinders, nefies en kleinkinders wat na Israel se verdedigingsmagte opgeroep is. Ek het vriende en kollegas wat aan gevaar blootgestel is.

Baie van my vriende en familie in Israel (maar nie almal nie) is stewig in die “vredeskamp” van Israeliese politiek, het hulle vir die beëindiging van die besetting uitgespreek of beywer, het teen Bibi Netanyahu se regse regering geprotesteer en brûe tussen Jode en Palestyne gebou...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.