13 prikkelende dokkies om jou uit die moeilikheid te hou

IETS OM TE KYK

13 prikkelende dokkies om jou uit die moeilikheid te hou

ALI VAN WYK deel die dokumentêre films wat hom die laaste paar maande opgeval het, van Netflix se glansende nuwe produksies tot ’n grinterige argieffilm uit 1955.

Beckham

Netflix
Regisseur: Fisher Stevens
Vier episodes

Ek daag enigiemand uit om hierdie reeks oor die sokkerspeler David Beckham te kyk en uiteindelik nie bietjie van hom te hou nie. Ek hou van die neiging van veral Netflix se dokumentêre reekse om ’n simpatieke geheelbeeld van ’n openbare persoonlikheid te gee...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.