Is daar enigiets op teevee?

REEKS/FLIEK/DOKUMENTÊR

Is daar enigiets op teevee?

As jy bekommerd was oor die mens se veerkragtigheid ná Covid moet jy net kyk na die aanbod van uitstekende reekse op televisie-stromingsdienste wat ons in 2022 oorval het. ALI VAN WYK kies sy gunstelinge.

TELEVISIEKYK is nie meer kinderspeletjies soos destyds met Oscar die Haas en die landsvlaggie wat jou laataand bed toe gestuur het nie. Deesdae loop televisiereekse van beter gehalte oor verskeie seisoene.

Omdat jou tyd geld is, moet jy mooi dink in watter reekse jy gaan belê. Betroubare vriende met goeie smaak se aanbevelings is belangrik. Vrye Weekblad is ook ’n ingeligte vriend en ons gee vir jou ’n hele lys van goeie kykgoed gratis in Januarie.

Hou net in gedagte, ons lysie is een sofaseekoei se onvolledige mening. Dit is onmoontlik om ’n volledige “beste van”-lys op te stel. Ons het gekies uit reekse wat beskikbaar is op dienste wat wettig stroom in Suid-Afrika...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.