’n Loflied vir die muses, van toeka tot nou

INSPIRASIE VIR DIE KREATIEWES

’n Loflied vir die muses, van toeka tot nou

Oor die millennia heen het diegene wat inspirasie soek vir skryf, dig, skilder en musiek maak dit dikwels by muses gevind. MADELEINE BARNARD het, ná ’n wêreldreis op soek na die muses van bekendes, vyf Afrikaanse songs gaan beluister.

PARTY mense het daai ondefinieerbare iets: gesigte wat ’n duisend skepe laat seil; hande en voete en die kurwe van ’n skouer wat beelde inspireer. Hulle laat verwese verliefdes laatnag onder vensters staan en volslae idiote van hulleself maak. Hulle dryf jou tot gedigte griffel op ’n betaalstrokie of laat jou na ’n kwas en verf gryp. Of hulle laat jou sing. Al is dit soms bietjie vals.

Hulle is die muses. 

Geskrewe woord..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.