WAT KYK JY? | 10 witwarm televisiereekse en dokumentêre om te verslind
'n Boeiende polisiereeks uit Indië. 'n Noir-agtige familiedrama uit Kaapstad. 'n Dokumentêr oor 'n drieling wat mekaar as volwassenes uit die bloute raakloop. ANNELIESE BURGESS en TYMON SMITH gee 10 aanbevelings vir wat om te kyk. Nie elkeen is kraakvars nie, maar elkeen is onmisbaar.

Deel
Delhi Crime
Hierdie polisiereeks is absoluut meesleurend.
Dis glad nie verbasend dat dit die prys vir die beste dramareeks by die Internasionale Emmy-toekennings in 2020 losgeslaan het nie. Die reeks is geskoei op 'n ware verhaal - die polisieondersoek na die afgryslike groepsverkragting van en moord op 'n vrou op 'n bus in Delhi in 2012. Die voorval het wêreldwyd opslae gemaak...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel