KEN jy enigiemand op Facebook? Ek ook nie.
Dalk moet ek dit anders stel. Ja-nee, die meeste van ons is tegnies (steeds) op hierdie sosialemediaplatform, nadat ons almal 15 jaar gelede 'n profiel geregistreer het in 'n oomblik van groot opgewondenheid. En almal weet: As jy eers in is, is jy in, selfs al hou jy op om prentjies van jou kat aanlyn te plaas – dis allermins 'n formaliteit om jou rekening te deaktiveer.
Maar niemand gebruik dit regtig meer nie, korrek?..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.