SA knars tussen Amerika en China

DIS NIKS PERSOONLIKS NIE

SA knars tussen Amerika en China

Suid-Afrika is eintlik net ’n keffertjie wat saam met die groot honde hardloop en die alfahonde uitsoek om aan hulle agterente te ruik, skryf MAX DU PREEZ.

MY instink is om altyd buitelandse kritiek op Suid-Afrika met teenargumente te begroet. Ek is nogal gesout daarin om ander lande se tekortkominge ook uit te wys. Ek is amper jingoïsties wanneer ek ons eie sterk punte oorbeklemtoon.

Ek het die laaste paar dae twee sulke gesprekke gehad, die een met 'n oud-Suid-Afrikaner wat al baie jare lank in die VSA woon, die ander met 'n Franse joernalis-akademikus wat tussen Europa en die VSA pendel.

As 'n mens so op jou voete moet dink in 'n gesprek met intelligente nie-Suid-Afrikaners, word jy verplig om breër en dieper, meer analities te dink as met 'n debat met mede-Suid-Afrikaners. Dit help baie om 'n mens se gedagtes van die plaaslike heen-en-weer-nonsens te stroop...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.