Peter Div se grootste vrees oor môre se eindstryd

AMABOKOBOKO

Peter Div se grootste vrees oor môre se eindstryd

ANNELIESE BURGESS gesels met die voormalige Springbok-afrigter Peter de Villiers oor die sielkundige aspekte van ’n toets teen die All Blacks, en die rol wat Siya Kolisi se span speel om Suid-Afrikaners lig in ’n donker tonnel te laat sien.

OM rugby te praat maak hom opgewonde. Ek kan dit sommer in Peter de Villiers se stem hoor. Byna 12 jaar sedert sy kontrak as Bok-breier verstryk het, is hy nou weer in die middel van ’n Wêreldbekerkoors as kommentator vir die SAUK.

As hy eers oor die tegniese aspekte uitgevra word, is dit asof daar ’n lig in ons gesprek aangeskakel word.

“Ja, rugby was nog altyd ’n besonderse deel van my lewe,” lag hy...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.